Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.
Title details for Patmos by Willem Anker - Wait list

Patmos

ebook
Ná 'n meteoriet op 'n plattelandse dorp neerstort, kom soek 'n komponis inspirasie vir die klankbaan van 'n wetenskapsfiksiefliek. Hy loseer by 'n astronoom wat navorsing oor gravitasiekolke doen. Haar agtjarige seun praat nie. Die astronoom wil van haar verlede ontsnap. Die komponis het 'n toekoms wat hy nie wil trotseer nie. In die onmoontlike "nou" ontstaan 'n aarselende verhouding tussen dié twee beskadigdes; wentel hulle om mekaar met kragte wat tot vernietiging óf vernuwing kan lei.

Formats

  • Kindle Book
  • OverDrive Read
  • EPUB ebook

subjects

Languages

  • Afrikaans